By die viswaters Okt 2019


Op 3 Okt 2019 het ons gaan kamp en gelukkig kan ons visvang. My Ma het die vorige keer wat ons gaan kamp het die grootste vis uitgetrek. Hoop hulle byt die keer.  

Comments