Posts

September 2019 Vakansie

Image
Ons was tydens die September 2019 vakansie op  'n uitstappie na die Voortrekker Monument toe. Nou het ons gesien hoe dit was om in 'n ossewa te bly.